Venus Williams

Venus Williams
Venus Williams tydens die VSA-Ope in 2016
Volle naam Venus Ebony Starr Williams
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Woonplek Palm Beach Gardens, Florida[1]
Geboortedatum 17 Julie 1980 (1980-07-17)[1]
Geboorteplek Lynwood, Kalifornië[1]
Lengte 1,85 m[1]
Kollege Indiana Universiteit-Oos (BSBA)
Afrigter Richard Williams
Oracene Price
Morris King
David Witt (2007–2018)
Eric Hechtman (2019–2023)
Hugo Armando (2023–hede)[1]
Begin professioneel 31 Oktober 1994[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $42 648 697 (soos op 15 Julie 2024)[1] (2de van alle tye)[2]
Amptelike webblad venuswilliams.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 818–278 (74,6%)[1]
Loopbaantitels 49 WTA[1]
Hoogste rang No. 1 (25 Februarie 2002)[1]
Huidige rang No. 536 (15 Julie 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope E (2003, 2017)
Franse Ope E (2002)
Wimbledon W (2000, 2001, 2005, 2007, 2008)
VSA-Ope W (2000, 2001)
Groot toernooie
Toereindronde W (2008)
WTA-kampioenskap HE (2009)
Olimpiese Spele Goue medalje (2000)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 185–38 (83,0%)[1]
Loopbaantitels 22 WTA[1]
Hoogste rang No. 1 (7 Junie 2010)[1]
Huidige rang No. – (15 Julie 2024)[1]
Australiese Ope W (2001, 2003, 2009, 2010)
Franse Ope W (1999, 2010)
Wimbledon W (2000, 2002, 2008, 2009, 2012, 2016)
VSA-Ope W (1999, 2009)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Goue medalje (2000, 2008, 2012)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 28–8 (77,8%)
Loopbaantitels 2
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope W (1998)
Franse Ope W (1998)
Wimbledon E (2006)
VSA-Ope KE (1998)
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2024.

Venus Ebony Starr Williams (gebore 17 Junie 1980 in Lynwood, Kalifornië) is 'n Amerikaanse professionele tennisspeelster. Sy is 'n voormalige Wêreldnr. 1-speelster en het al 'n Olimpiese goue medalje asook 23 Grand Slam-titels gewen, waaronder sewe enkelspeltitels (waarvan vyf tydens die Wimbledon-kampioenskap), 14 vrouedubbelspeltitels en twee gemengdespeltitels. Williams is die ouer suster van die voormalige Wêreldnr. 1-tennisspeelster, Serena Williams; die susters het sedert 1998 31 professionele wedstryde teen mekaar gespeel, waarvan Venus 12 gewen het. Die Williams-susters is bekend vir hulle kragtige spel en Venus hou die rekord vir die vinnigste dienslag ooit deur 'n vroulike speler in 'n wedstryd: 206 km/h. Sy is tans die wêreld se nommer 536-damestennisspeler.[1]

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 1,15 1,16 (en) "Venus Williams". Women's Tennis Association. Besoek op 15 Julie 2024.
  2. (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 15 Julie 2024. Besoek op 15 Julie 2024.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy